Wesbank Leopard Crawl 2025 – Pret vir die Hele Gesin

Wesbank Leopard Crawl 2025
‘n Groep fietsryers kort voor hul wegspring. Foto: Louise Mouton
21/02/2025
Die Laerskool Wesbank Leopard Crawl MTB en Trail Run het op Saterdag, 15 Februarie, in Oudtshoorn plaasgevind en ‘n dag vol aktiwiteite vir sportliefhebbers gebied.
Hierdie jaarlikse eendaggeleentheid is gesinsvriendelik en geskik vir deelnemers van alle fiksheidsvlakke, wat dit ‘n toeganklike en opwindende ervaring maak.
Die bergfietsbyeenkomste vorm deel van die Eden XCM-reeks en bied ruiters die geleentheid om vroeg in die jaar waardevolle punte in te samel.
Wesbank Leopard Crawl Uitslae:
72 km-bergfiets
Mans
1. Willem Serfontein – 2:24:14
2. Bert Verlinde – 2:31:45
3. Braam Wannenburg – 2.31.48
Dames
1. Yolandi de Villiers – 2:38:53
2. Jackie Davidoff – 2:56:20
3. Elzaan van Blerk – 3:03:20
45 km-bergfiets
Mans
1. Joze Baartman – 1:51:24
2. Tiaan Janse van Rensburg – 1:51:25
3. Ronaldino Williams – 1:51:26
Dames
1. Sonisca Maree – 2:13:31
2. Maryke Janse van Rensburg – 2:15:19
3. Corika Hunlin – 2:17:06
18 km-bergfiets
Mans
1. Daclon Aries – time NA
2. Jacques Kapp – 0:59:57
3. Keeran Arries – 0:54:00
Dames
1. Bea Strydom – 0:51:43
2. Christolene Ceaser – 0:59:19
3. Bernice Truter – 1:02:02
12,5 km -Trailrun
Mans
1.Tyron Andries – 0:47:42
2. Pierre Alexander – 0:48:42
3. William van Tonder – 0:48:47
Dames
1. Ané Bester – 1:00:45
2. Chanelle Bester – 1:03:12
3. Amanda Joubert – 1:03:15
5 km – pretstap
Mans
1. Tyron Andries – 0:47:42
2. Pierre Alexander – 0:48:42
3. William van Tonder – 0:48:47
Dames
1. Ane Bester – 1:00:45
2. Chanelle Bester – 1:03:12
3. Amanda Joubert – 1:03:15
Besoek www.leopardcrawl.co.za om die volledige uitslae van die Leopard Crawl te sien. (Deur Louise Mouton, Oudtshoorn Courant)