Latest News
OSI making a difference in the Odn sporting community. Read about our latest projects and hosted sporting events.
Oudtshoorn sportfees 2025
Verteenwoordigers van sportkodes van die Oudtshoorn sportfees 2025. Foto: Tania Steffens13/06/2025 Die uitvoerende burgemeester van Oudtshoorn, raadsheer Johan Allers, het op...
Sportfederasies kry R3,8m hupstoot van departement
Stephnie McKay, voorsitter, Ricardo McKenzie, Wes-Kaapse minister sport, kuns en kultuur, Dave van der Walt, operasionele bestuurder en Mariano Essau, Ontwikkeling en...
KKAF Jaarvergadering 2025
23/05/2025 Die Jaarlikse Algemene Vergadering (AJV) van die KKAF se trustees is op Woensdag 14 Mei gehou. Die huidige trustees is Hans van der Veen (voorsitter), David McKinnon...
SA Meestersatletiek 2025 byeenkoms in Oudtshoorn
SA Meestersatletiek 2025 byeenkoms in Oudtshoorn. Foto: Abraham Hendriks16/05/2025 Die Suid-Afrikaanse Meestersatletiekkampioenskappe is van Donderdag 1 Mei tot Saterdag 3 Mei op...
Best of Oudtshoorn Lottery – Rudolf Meyer wen vakansie!
Best of Oudtshoorn Lottery wenner, Rudolf Meyer van Stilbaai. Foto: verskaf09/05/2025 Rudolf Meyer (73), 'n inwoner van Stilbaai, is op Maandag 28 April aangewys as die wenner...
Harlequins wen Paastoernooi 2025 in Oudtshoorn
Landslied sing bring hulde by Paastoernooi 2025-finaal. Foto: Louise Mouton25/04/2025 Die Paasnaweek-toernooi, wat van 17 tot 21 April op die Bridgton-sportterrein in Oudtshoorn...