by WebWorX | Sep 18, 2026 | Article, Latest News
Vyf Oudtshoorn-karatekas gekies om Suid-Afrika in Indië te verteenwoordig Vyf Oudtshoorn-karatekas gekies om Suid-Afrika in Indië te verteenwoordig. Agter van links: Zurilda Johnstone, Lo-Anne Oosthuizen. Voor van links: Esmè van den Heever, Elbie Tomé, Sion Tomé....
by WebWorX | Sep 11, 2026 | Article, Latest News
Bridgton RFC se drie spanne dring deur na die finaal Bridgton RFC se drie spanne dring deur na die finaal. Foto: Granwille Golaith 11/09/2026 Bridgton RFC het die afgelope Saterdag ’n besonderse prestasie gelewer toe al drie hul spanne hul onderskeie halfeindstryde...
by WebWorX | Sep 3, 2026 | Article, Latest News
BERG EN TOERKLUB (BTK) IN DIE 1950’S 03/09/2026 Voetslaan as ‘n buitelug-aktiwiteit word deur ʼn klein persentasie mense in die Suid-Afrikaanse bevolking beoefen en het oor die jare verskillende vorme aangeneem. Vandag bestaan daar heelwat voetslaanklubs in...
by WebWorX | Aug 21, 2026 | Article, Latest News
OSI Verbeter NA Smit-Swembad se Sportfasiliteite OSI Verbeter NA Smit-Swembad se Sportfasiliteite. Foto verskaf 21/08/2026 Die Oudtshoorn Sport Inisiatief (OSI) gaan voort met sy volgehoue ondersteuning van openbare sportfasiliteite in Oudtshoorn. Die inisiatief is...
by WebWorX | Aug 14, 2026 | Article, Latest News
Oudtshoorn-rugbyklub se eerste span behaal oortuigende oorwinning Oudtshoorn-rugbyklub se eerste span behaal oortuigende oorwinning. 14/08/2026 Oudtshoorn-rugbyklub se eerste span het Saterdag ’n indrukwekkende oorwinning behaal toe hulle die All Blacks met 43 –...
by WebWorX | Aug 7, 2026 | Article, Latest News
Bridgton RFC behou topposisie ná naelskraapse oorwinning oor Groot-Brak Bridgton RFC behou topposisie ná naelskraapse oorwinning oor Groot-Brak.Foto verskaf 07/08/2026 Die Bridgton-sportgronde was Saterdag die middelpunt van opwindende rugbyaksie toe Bridgton RFC vir...