Latest News
OSI making a difference in the Odn sporting community. Read about our latest projects and hosted sporting events.
Oudtshoorn Domino-liga 2026 Skop Af
Oudtshoorn Domino-liga. Foto verskaf.05/06/2026 Die Oudtshoorn Domino-liga het op Sondag, 31 Mei 2026, amptelik afgeskop met 12 klubs wat vanjaar aan die kompetisie deelneem....
Grebe’s blink uit by SAKA SA skopbokskampioenskappe
Grebe's-skopboksklub in Oudtshoorn met hul trofeë. Foto: Ranger Grebe.22/05/2026 Twintig atlete van Grebe's-skopboksklub het Oudtshoorn se naam hoog gehou tydens die onlangse...
Klein Karoo Atletiekfonds Stel Nuwe Operasionele Bestuurder Aan
Corné Botha, nuwe operasionele bestuurder van die Klein Karoo Atletiekfonds (KKAF). Foto: Hans van der Veen.15/05/2026 Die Klein Karoo Atletiekfonds (KKAF) het ’n nuwe fase vir...
Black Mountain Ultra Launches in the Klein Karoo Trail Scene
Black Mountain Ultra 2026. Photo: Ferdi Muller08/05/2026 A new chapter in South African trail running began in the Klein Karoo on 25 April with the launch of the Black Mountain...
KKS skenk R30 000 vir Oudtshoorn se pawiljoendak
Dave van der Walt, Dawid Malan en Wilma Pienaar. Foto: Louise Mouton24/04/2026 Klein Karoo Saadproduksie (KKS) het Maandagoggend, 30 Maart, ’n tjek van R30 000 aan Dave van der...
Oudtshoorn Karateklub Wen 22 Medaljes by Kampioenskappe
Okinawa Goju Ryu Karateklub (Foto verskaf)17/04/2026 Dertien studente van die Okinawa Goju Ryu Karateklub in Oudtshoorn het onlangs uitstekende resultate behaal tydens die Suid-...





