by WebWorX | Oct 3, 2025 | Article, Latest News
Garden Route Badgers Unveil Men’s & Women’s Pro Teams Albertus Kennedy, CEO of the Garden Route Badgers, addressed the capping ceremony in Oudtshoorn. Photo: Louise Mouton 03/10/2025 The Garden Route Badgers officially introduced their professional men’s and...
by WebWorX | Sep 19, 2025 | Latest News, Article
Ottniel Baartman gekies deur Paarl Royals in SA20 veiling Ottniel Baartman Foto: SWD Krieket 19/09/2025 Die Oudtshoorn-gebore krieketspeler, Ottniel Baartman, is onlangs vir R5,1 miljoen deur die Paarl Royals aangekoop tydens die 2025 Betway SA20-spelerveiling....
by WebWorX | Sep 12, 2025 | Latest News, Article
El Roi seuns blink uit by byeenkomste Wilna Francis by die seuns van Huis El Roi tydens die Madibaz Forest Run. Foto: verskaf 12/09/2025 Sestien seuns van El Roi, voorheen bekend as Huis Triomf, neem aktief aan Parkruns deel onder leiding van bestuurslid Wilna...
by WebWorX | Sep 5, 2025 | Latest News, Article
Cango Wildlife Klein Karoo Sake-aflos 2025 in Oudtshoorn Jaarlikse Klein Karoo Sake-aflos. 05/09/2025 Die Klein Karoo Atletiekfonds (KKAF) is tans besig met die reëlings vir die 2025-uitgawe van die Cango Wildlife Klein Karoo Sake-aflos. Die geleentheid vind plaas op...
by WebWorX | Aug 22, 2025 | Article, Latest News
Tornadoes wen 2025 OPL Vlakkiekriekettoernooi in Oudtshoorn Tornadoes word bekroon met die wenspan-trofee. Foto: Garnett Wicomb 22/08/2025 Die Tornadoes het Sondag in 17de Laan vir die tweede agtereenvolgende jaar as kampioen uitgetree in die 2025 OPL...
by WebWorX | Aug 15, 2025 | Latest News, Article
Rugbyhelde besoek Oudtshoorn vir Wesbank-pawiljoen Ongeveer 30 leerders van verskeie hoër- en laerskole het Vrydagmiddag ’n gespesialiseerde skopkliniek bygewoon, aangebied deur die bekende rugbypersoonlikheid Vlok Cilliers, op Laerskool Wesbank se rugbyveld. Foto...