by WebWorX | Nov 7, 2025 | Latest News, Article
Suzuki Oudtshoorn sluit aan by Eden-straatmylreeks Dave van der Walt van die Klein-Karoo Straatmyreeks verwelkom Radie Loubser van Suzuki by die span. Foto: Louise Mouton 07/11/2025 Oudtshoorn Suzuki, ’n afdeling van Klein Karoo Agri, het op Maandag 3 November as...
by WebWorX | Oct 24, 2025 | Article, Latest News
Klein Karoo Dust 4 Glory 2025 lok honderde deelnemers landwyd Foto verskaf 24/10/2025 Die sesde Klein Karoo Dust 4 Glory 2025 het onlangs by Wilgewandel Vakansieplaas plaasgevind en het deelnemers van regoor Suid-Afrika gelok. Meer as 400 atlete het deelgeneem aan die...
by WebWorX | Oct 17, 2025 | Article, Latest News
Blinde fietsryers maak geskiedenis by SA Jeug Padfietskampioenskappe Foto: Sharon van Straaten 17/10/2025 ’n Merkwaardige gebeurtenis in Suid-Afrikaanse sportgeskiedenis het hierdie week in Oudtshoorn plaasgevind toe blinde en siggestremde fietsryers vir die eerste...
by WebWorX | Oct 10, 2025 | Article, Latest News
Oudtshoorn-legendes vereer vir hul uitmuntende sportbydraes Jason Jaftha en Johann Coetzer. Foto verskaf 10/10/2025 Die Eden-sportraad het op Saterdag, 27 September, ’n spesiale erkenningsgeleentheid in Mosselbaai aangebied om plaaslike sportlegendes te vereer wat...
by WebWorX | Oct 3, 2025 | Article, Latest News
Garden Route Badgers Unveil Men’s & Women’s Pro Teams Albertus Kennedy, CEO of the Garden Route Badgers, addressed the capping ceremony in Oudtshoorn. Photo: Louise Mouton 03/10/2025 The Garden Route Badgers officially introduced their professional men’s and...
by WebWorX | Sep 19, 2025 | Latest News, Article
Ottniel Baartman gekies deur Paarl Royals in SA20 veiling Ottniel Baartman Foto: SWD Krieket 19/09/2025 Die Oudtshoorn-gebore krieketspeler, Ottniel Baartman, is onlangs vir R5,1 miljoen deur die Paarl Royals aangekoop tydens die 2025 Betway SA20-spelerveiling....