by WebWorX | Jun 5, 2026 | Latest News, Article
Oudtshoorn Domino-liga 2026 Skop Af Oudtshoorn Domino-liga. Foto verskaf. 05/06/2026 Die Oudtshoorn Domino-liga het op Sondag, 31 Mei 2026, amptelik afgeskop met 12 klubs wat vanjaar aan die kompetisie deelneem. Reeds in die openingsronde was dit duidelik dat...
by WebWorX | May 22, 2026 | Latest News, Article
Grebe’s blink uit by SAKA SA skopbokskampioenskappe Grebe’s-skopboksklub in Oudtshoorn met hul trofeë. Foto: Ranger Grebe. 22/05/2026 Twintig atlete van Grebe’s-skopboksklub het Oudtshoorn se naam hoog gehou tydens die onlangse nasionale SAKA SA...
by WebWorX | May 15, 2026 | Article, Latest News
Klein Karoo Atletiekfonds Stel Nuwe Operasionele Bestuurder Aan Corné Botha, nuwe operasionele bestuurder van die Klein Karoo Atletiekfonds (KKAF). Foto: Hans van der Veen. 15/05/2026 Die Klein Karoo Atletiekfonds (KKAF) het ’n nuwe fase vir plaaslike atletiek...
by WebWorX | May 8, 2026 | Article, Latest News
Black Mountain Ultra Launches in the Klein Karoo Trail Scene Black Mountain Ultra 2026. Photo: Ferdi Muller 08/05/2026 A new chapter in South African trail running began in the Klein Karoo on 25 April with the launch of the Black Mountain Ultra, an inaugural event set...
by WebWorX | Apr 24, 2026 | Article, Latest News
KKS skenk R30 000 vir Oudtshoorn se pawiljoendak Dave van der Walt, Dawid Malan en Wilma Pienaar. Foto: Louise Mouton 24/04/2026 Klein Karoo Saadproduksie (KKS) het Maandagoggend, 30 Maart, ’n tjek van R30 000 aan Dave van der Walt en Wilma Pienaar, voorsitter van die...
by WebWorX | Apr 17, 2026 | Article, Latest News
Oudtshoorn Karateklub Wen 22 Medaljes by Kampioenskappe Okinawa Goju Ryu Karateklub (Foto verskaf) 17/04/2026 Dertien studente van die Okinawa Goju Ryu Karateklub in Oudtshoorn het onlangs uitstekende resultate behaal tydens die Suid- en Oos-Kaap Interstreek...